072-382-4084 admin@blinders.co.za

Matte

‘n Stylvolle huis gee mens ‘n lekker gevoel. Gerief begin by jou voete. Met matte kan jy ‘n warm en snoesige gevoel skep of groot oop ruimtes verdeel. Bederf jou voete met die produkte van ons verskaffers.

Mat en vinyl oplossings

Vloere wat inspireer

Matte en Dekor

Matte vir Suid-Afrikaanse huise